top of page
IMG-20210420-WA0038_edited.jpg

MEER OOR ONS

Ons is gemotiveerde dames (familie) wat elk een individueel 'n rowwe pad gestap het. In baie lewens ondervinding wat ons opgedoen het, het ons self besef "there is more to life and life is what you make of it". Dit gaan nie oor hoe hard jy val nie maar hoe hard jy opstaan. Madelene se altyd: "Ons vrouens is soos kosmos, maak nie saak waar jy val of verlep nie. Jy groei altyd weer en maak die mooiste blom". Ons is dalk nie almal met bloed verbind nie maar ons is sterk en lief vir mekaar. Ons aanvaar mekaar, help mekaar en motiveer mekaar elke dag om te verbeter. Met die algemene uitdagings van die alle daagse lewe wat nie altyd maklik is of moontlik voel nie,het ons saam gestaan en oe toegeknyp om sukses te behaal. SSsassy Secrets is aanmekaar gesit met minimale kapitaal,wilskrag, baie sterk persoonlikhede en uithouvermoe. Die girls van SSsassy's is voltydse mamma's met geen vaste inkomste. Met die hulp van baie positiwiteid, navorsing en 'n kans wat gevat is het ons so ver gekom en kan ons selfstandig aan ons kinders en 'n goeie toekoms vir hul bou.

PARTNERS IN CRIME

- Madelene: Owner & Finder, CEO, Marketing & Financial Director
- Jeanie: Co Owner, Managing Director, Sales & Marketing
- Quindalien: Sales Manager & Consultant, Best Sales Employee, Sales & Marketing

​

- Zandalee: Admin Manager, Sales & Marketing

Gallery
bottom of page